Liewe Heksie en die Rolskaatse

4.62 (17)

Liewe Heksie en die Rolskaatse

Aug. 27, 2022 to Aug. 27, 2022
Familie Teater
Geskryf deur Margit Meyer-Rodenbeck na gelang van Verna Vels se stories, Regie - Margit Meyer-Rodenbeck; Akteurs: Margit Meyer-Rodenbeck en Deon van Zyl
55mins
ISSN_PUB_1_719771387018_HEKSIE EN DIE SILWERROOS.jpg

Liewe Heksie het besluit dis tyd dat sy op haar besem klim en die land verken en dan sommer hier en daar ‘n bietjie stop, dat haar besem kan rus en dan sommer ‘n vertoning aanbied: Liewe Heksie en die Rolskaatse. Haai oe, maar sy het bietjie vergeet van verjaarsdae en daarom vier sy haar “eerste” verjaarsdag vanjaar sommer ‘n paar keer. Met haar persente, ‘n biki-kini en rolskaatse beloof sy om Blommeland nog kleurryker te maak. Maar ai, die groot grillerige Geelheks probeer haar vieringe in die (rolskaats)wiele ry. Levinia vra mooi:”Asseblief klein en groot kaboutervriende van Menseland, help my dat ons al die stoute karnallies kan verwilder.”


Verna Vels se immergroen verhale word verlewendig met baie gehoordeelname en voortsnellende aksie. Margit Meyer-Rödenbeck is die “ultimate”, nimlike Heksie en uiters talentvolle Deon van Zyl draf die rolle van Karel Kat, Geelheks en Koning Rosekrans lag-lag kaf. ‘n Aanbieding vir die hele gesin. Liewe Heksie en die Rolskaatse is ook by vanjaar se KKNK beloon met ‘n Kanna toekenning vir beste kinderteaterproduksie. “Senuwees en Skater. Impromptu teater op sy beste. Kinderteater het duidelik ‘n doel: nie net om iets aan kleingoed te bied nie, maar ook om verstokte siele weer in sprokies en spel te laat glo.” Marianna Malan- Die Burger)




Audience Responses

Such a wonderful morning - fabulous that the children were allowed to interact, and was amazed at how quick-witted the actors were to respond to the children and keep the story-line going. Great that good values were taught - tell the truth, do not steal etc. Please do more of these - English / Afrikaans / isiKhosa

Bronwen • Attended Aug. 27, 2022, 10 a.m.
4.5

Dit was so oulik! My 2 kleindigtertjies van 3 en 6 jaar het dit verskriklik baie geniet. selfs Ouma en Oupa was in vervoering.Vir ons definitief 5 sterre!

Marina • Attended Aug. 27, 2022, 10 a.m.

It was a wonderful experience! We all loved it.

Anel • Attended Aug. 27, 2022, noon
5.0

all should great show -- remains however difficult to manage some few out of line children in the audience --their actions negative on the feelings of those who partake but behave

Johan • Attended Aug. 27, 2022, noon
4.5

It was brilliant. I hope its the first episode of many more to come.

Christel • Attended Aug. 27, 2022, noon
5.0

We had a great time. The show is very funny and engages with the children for the whole show.

Jonathan • Attended Aug. 27, 2022, noon
5.0

Great show, especially in creating a live and interactive version of children's theatre. The kids loved it.

Carmen • Attended Aug. 27, 2022, noon
3.5

Absoluut uitstekend! Ons het elke oomblik saam ons kind geniet. Trots Afrikaans!!!

Elzari • Attended Aug. 27, 2022, noon
5.0

Absoluut uitstekend! Ons het elke oomblik saam ons kind geniet. Trots Afrikaans!!!

Elzari • Attended Aug. 27, 2022, noon
5.0

Absoluut uitstekend! Ons het elke oomblik saam ons kind geniet. Trots Afrikaans!!!

Elzari • Attended Aug. 27, 2022, noon
5.0

Ons het dit onsettend baie geniet. Die manier hoe die akteurs die kinders deelgemaak het van die vertoning was uitstekend. Het lanklaas so lekker gelag.

Martha • Attended Aug. 27, 2022, 10 a.m.
5.0

Landi • Attended Aug. 27, 2022, 10 a.m.
4.0

Loved it a lot. Thoroughly enjoyed it

Anika • Attended Aug. 27, 2022, 10 a.m.
5.0

Lekker skaterlag gehad.En dit het die heeltyd die kinders se aandag gehou.

Helga • Attended Aug. 27, 2022, noon
5.0

Kids loved it

Helena • Attended Aug. 27, 2022, noon
4.0

Marike • Attended Aug. 27, 2022, 10 a.m.
3.5

Die show was fantasties, enigtste kritiek is dat die wag voor dit begin het bietjie lank was vir die kinders. Maar steeds, fantastiese dag uit!

Lucille • Attended Aug. 27, 2022, noon
5.0

Groot vermaak vir oud & jonk!! Baie interaktief!!