Parel Vallei se DIE SUSTERSKAP is n' nasionale finalist van ATKV-Tienertoneel 2022. Die vertonings op 27 en 29 September dien as 'n fondsinsameling vir hierdie toneelgeselskappe se deelname aan die finaal in Oktober.
DIE SUSTERSKAP - ‘n Suksesvolle Acapella-groep van Soggenhof Meisieskool is op pad terug van ‘n nasionale kompetisie wanneer hulle vrolike uitstappie ‘n onverwagse wending neem… In die chaos van gebeure, breek onderdrukte-onperfektheid skielik deur die gemaak-vriendelike-voorgee van 13 meisies soos hulle met bizarre boosheid, lokvalle en leuens ‘n skool en haar susterskap se oorgeërfde geheime, ten alle koste probeer beskerm.
Photo Credits: Nardus Engelbrecht
Wow!
Fantastiese produksie!
I think it was brilliant and Worthy of its nomination. The Actresses was absolutely amazing and held a high regard of excellence
Even though it is a very emotional drama and it covers heavy topics,it was wonderfully executed and amazingly done. Brilliant piece and very talented actresses. Thoroughly enjoyed it and can definitely recommend it. Well done PV!
Brilliant!!!
What a show!!
What a show!! Wow
What a show!! Wow
It’s always so inspiring to see young people take on drama and difficult subjects with such fervour and talent. Well done to the very passionate Darryl Spijkers who does his magic so seemingly effortlessly.