Die Kernwapen Komplot

Die Kernwapen Komplot

Sept. 7, 2019 to Sept. 7, 2019
Drama
Writer, Director, Actor: Sjaka S. Septembir / Music: Gertjie Besselson
60mins

n Man word vermoor en 'n hoogsgeheime dokument oor kernwapens in Suid-Afrika word gesteel. Daarmee saam word Staal se meisie, Kasandra,ontvoer. Hou die voorvalle verband met mekaar?Nog voor Staal kan sin maak van die gebeure word hy deur 'n bomenslike robot aangeval. 

Die Kernwapen Komplot is deels aksieverhaal, deels komedie. Dis ook ‘n pretige ode aan die ou Staal Burger skepping van Fanes Rautenbach.


Kom ontmoet die nuwe Staal - die speurder met ‘n romantiese streep en ‘n voorliefde vir rap - saam met sy warm mengelmoes van vriende.

 

R100-R120 /60min/ Afrikaans